Michelle Burden
Dorp/Stad waar jy woon:
Brackenfell, Kaapstad
Beroep:
Besigheidskonsultant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om op die voorblad van Sarie tydskrif te wees gee my die kans om uit my gemaksone te tree, myself te vier en hopelik meer oor my eie unieke skoonheid en waarde te leer.
Ek is iemand wat passievol is oor gesondheid, fiksheid en selfontwikkeling, dus glo ek ek verteenwoordig die modern Suid-Afrikaanse vrou, sterk, veelsydig en vol lewe. Ek wil graag ander probeer inspireer om hul eie reis te omhels, ongeag hul ouderdom, vorm of agtergrond.
Ek is iemand wat n passie het vir mense,styl en n positiewe uitkyk op die lewe. Glo ek sal n positiewe impak kan maak.
Wie ook nie waag nie, sal nooit weet nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Luuks
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Omgee/ondersteunend, Nuuskierig