Mianke de Bruyn
Dorp/Stad waar jy woon:
Pringle Bay
Beroep:
Events Coordinator
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
SARIE doen wat ek graag eendag sal wil reg kry.
Julle skep 'n gemeenskap deur jullle tydskrif en ander interaksies waar julle vroue bymekaar bring. Vrouens in samehorigheid is iets besonders en baie powerful.
Die waarheid is ek beoog die Voorbladgesig kompetisie al vir 3 jaar. Ek bewonder die hele belewenis daarvan. Hierdie jaar is die eerste jaar wat ek reg voel om myself daar buite te sit.
Ek weet nou, dat mens net kan probeer en in jouself glo. En die waarheid is almal is goed genoeg vir enige iets wat hulle hart begeer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Magies ('magical')
3 woorde wat jou goed opsom:
Innoverend, Lig, Fabulous (volgens my pa)
