Mia van Zyl
Dis my eerste inskrywing. Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat ek graag myself wil uitdaag om blootstelling aan nuwe dinge te kry, nuwe ervaringe op te doen, en meer selfvertroue op te bou. Ek hoop dat my deelname jong meisies inspireer om in hulself te glo en nuwe uitdagings aan te pak.
