Melinda Prinsloo
Dorp/Stad waar jy woon:
Centurion
Beroep:
Finansiele Bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hierdie is my jaar! Ek het alles goed en mooi aan my toe gewens vir die jaar. Dat ek alles gaan aanpak met n lied in my hart en positiwiteit, iets nuuts gaan probeer, want hoekom nie. Ek dink ek straal van wat n Voorbladgesig van Sarie is so hier is ek nou.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Gesellig! Dit som soveel mooi van ons taal en kultuur ook op, die lekker en warmte van ons mense.
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Positief, Presies