Melandie Loots

Dorp/Stad waar jy woon:

Kimberley

Beroep:

Finansieringsklerk en Grimeer kunstenaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

n Vrou bring hoop vir die wat nie n uitweg sien nie en sekerheid in n onsekere wêreld.

Ek skryf in om die doodgewone vrou te wys dit is moontlik indien jy net bereid is om die kans te vat. Dit was nog altyd my droom om op Sarie se voorblad te wees, en my doodgewone storie met mense te kan deel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Hardkoppig, Eerlik, Altyd gereed om te help.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media