Mekayla Crouse
Dorp/Stad waar jy woon:
Centurion
Beroep:
Bcom Data science and statistics- Student by Universiteit van Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek gereed is om my storie met selfvertroue te deel. Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, maar hierdie jaar voel vir my soos die regte tyd.
Ek is tans in universiteit, en met al die stres wat daarmee saamkom, wil ek graag aan iets deelneem wat my inspireer en laat groei. Ek glo my positiviteit, harde werk en liefde vir mense kan deur my foto’s wys. Ek wil wys dat ’n gewone meisie met ’n groot droom ook ’n voorblad verdien en ek hoop my energie wys hoekom ek die regte keuse is
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Glimlagstorm
3 woorde wat jou goed opsom:
Vasberade, Hartsmens, Sielsag
