Meghan Kurrama

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Onderwyser( spesiale onderrig)

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Elke jaar lees ek hoe mense vertel van hulself en dit laat my net besef hoe uniek ons is , maar ook almal sekere goed in gemeen het. Ek is passievol and voel ekt nog so baie dinge wat ek nog moet doen , so ek wil net my journey deel en deel wees van iets so besonders soos die Sarie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Goed-self

3 woorde wat jou goed opsom:

Sterk, Georganiseerd, Vrygewig (bedagsaam)

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media