Megan Thomas

Dorp/Stad waar jy woon:

Oudtshoorn

Beroep:

Onderwyser

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

“Hoekom is jy so maer?” , “Het jy gewig op getel?” , “Jy’s nie goed genoeg nie” , “Jy gaan dit nie maak nie .”Dit is alles woorde wat al oor my gespreek is en ja , vir ‘n rukkie het ek dit geglo tot ek werklik luister wat God oor my spreek , dat ek na Sy beeld geskape is en “Fearfully en Wonderfully” gemaak is “. (Die engels sê dit net so mooi).Ek skryf vir die eerste keer in want ek is nie meer bang vir teleurstelling nie maar sien dit as’n geleentheid om te groei en te verbeter. Mag my oë meer vertel as wat woorde ooit sou kan , mag my glimlag vertel van oorwining en my gesig en vel straal van Jesus se lig en liefde.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Koester

3 woorde wat jou goed opsom:

Entosiasties, Liefdevol, Energiek

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media