Megan-Mijaune Zaayman

Dorp/Stad waar jy woon:

Potchefstroom

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit sal n lekker uitdaging wees om aan te pak en ek sal graag die platvorm wil gebruik om vir mense te vertel hoe goed Jesus vir my is. Ek sal my storie wil deel met oud en jonk en hopelik iemand inspireer deur hulle te wys daar is altyd hoop solank jou oë op die Here gerig is. Dit sal lekker wees om vir mense te kan wys dat jy steeds uit jou maag uit kan lag in n land waar pryse daagliks styg.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Boef

3 woorde wat jou goed opsom:

Gelowig, Eerlik, Spontaan

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media