Megan-lee Loubser
Dorp/Stad waar jy woon:
Vereeniging
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek is baie fotogenies en is mal oor my model werk en wil n verskil maak in tiener meisies se lewens.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Passievol
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Passievol, Sag