Megan Faller

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek wil graag hierdie geleentheid gebruik om myself te laat groei en selfvertroue op te bou. Ek glo dat daar altyd iets is om na te streef in die lewe en om ’n elke geleentheid met albei hande en ’n vol hart aan te pak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Koester

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Liefdevol, Sagmoedigheid

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media