Maryke Scott

Dorp/Stad waar jy woon:

Brackenfell

Beroep:

Grondslagfase onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Nee nog nie ingeskryf nie. My rede vir my inskrywing vir Sarie voorbladgesig is:
Ek wil inskryf vir Sarie Voorbladgesig omdat dit vir my ’n geleentheid is om myself uit my gemaksone te druk en my selfvertroue te bou. Ek glo dat elke vrou uniek en mooi is op haar eie manier, en ek wil wys dat egtheid en natuurlikheid werklik kan skyn. Hierdie kompetisie gaan nie net oor voorkoms nie, maar oor wie jy as persoon is – jou storie, jou krag en jou passie. Ek wil ander vroue inspireer om hulself te aanvaar en trots te wees op wie die Liewe Vader elkeen gemaak het ,en terselfdertyd persoonlik groei deur hierdie ervaring.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Oops!

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Toegewyd, Geloofgegrond

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media