Maryke Gerber
Dorp/Stad waar jy woon:
Lephalale
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hallo! Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie die sal my eerste keer wees. Ek wou nog altyd inskryf maar ek was te selfbewus voorheen. Nou het ek net besluit ek moet myself aanvaar en luister vir my ma en tannie wat se ek is pragtig;). Ek wil myself bietjie meer blootstel aan geleenthede soos die. Ook dit het na iets lekkers gelyk om te doen so toe se ek vir myself "hoekom nie?".
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Gesellig
3 woorde wat jou goed opsom:
Avontuurlustig, energiek, gedrewe
