Maronique Kruger
Dorp/Stad waar jy woon:
Swakopmund
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Die rede waarom ek ingeskryf het vir Sarie Nuwe Gesig is omdat ek ander meisies van Namibië wil inspireer om hulle self daar buite te sit en hulle te laat besef dat jy 'n verskil kan maak. Dit maak nie saak van waar af jy kom nie, jy kan steeds 'n inspirasie wees vir ander.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Pietersielie
3 woorde wat jou goed opsom:
God-vresend, Avontuurlustig, Ambisieus