Marna Van Tonder
Dorp/Stad waar jy woon:
VANDERBIJLPARK
Beroep:
Bemaking
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wou al reeds n jaar of twee terug ingeskryf het, maar het nou eers die moed om dit te doen. Rede daarvoor is om mense te inspireer, te motiveer, en dalk net dalk 1 persoon in die wêreld te kan help en n verskil maak in hul lewe.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Idilies
3 woorde wat jou goed opsom:
Toegewyd, Liefdevol, Gedrewe
