Marli Terblanche
Dorp/Stad waar jy woon:
Gqeberha
Beroep:
Prokureur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Gryp die geleentheid aan en laat spyt op die tafel!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Wonderlik
3 woorde wat jou goed opsom:
Eerlik, Ambisieus, Gedissiplineerd