Marlé Wessels

Dorp/Stad waar jy woon:

Windhoek

Beroep:

Prokureur/Aktevervaardiger/Notaris

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit ingskryf vir enige kompetisie nie. Ek het die Sarie kompetisie epos ontvang en net besluit om in te skryf. Dit gee my 'n kans om selfvertroue te bou en myself te vier. Dit gee my 'n geleentheid om blootstelling te kry en netwerk te bou en bied my die geleentheid om via die unieke Sarie platform met ander inspirerende vroue en professionele persone te skakel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Waardeer (want meeste spel dit verkeerd – waardeur) en ek is baie lief vir my taal.

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Gedrewe, Empaties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media