Marina de Wet
Dorp/Stad waar jy woon:
Jeffreysbaai
Beroep:
Onderwyseres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om baie eerlik te wees, hierdie is sommer ‘n kans wat ek waag en dit sal vir my so lekker wees om op Sarie se voorblad te straal.
Ware geluk en skoonheid lê in jouself en nie in wat die wêreld wil hê jy moet wees nie. Ons as vrouens word daagliks gebombardeer deur mode, gewigskwessies, plooie, ouderdom, handelsmerke, sosiale media en soveel meer dat ons so dikwels ons energie vermors deur te hunker na “iemand wie ons moet wees” as wie ons regtig bedoel is om te wees.
Dit is so belangrik dat vroue mekaar moet vier as om mekaar af te breek…Why do you want to fit in, if you were born to stand out?
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bollemakiesie
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Lojaal, Spontaan