Marguerite Engelke
Dorp/Stad waar jy woon:
Brackenfell
Beroep:
Skoonheidsterapeut
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf al vir die laaste 8 jaar in vir Sarie Voorbladsig. Hierdie is vir my 'n viering van selfvertroue. Dit is vir my 'n manier om te wys dat skoonheid nie ouderdom of 'n spesiefieke "look" moet wees nie. Volgend my het skoonheid nie 'n vervaldatum nie en dit is vir my 'n oomblik om my eie unieke glans en selfvertroue as vrou te vier en ook om ander te inspireer om dieselfde te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Woefkardoes
3 woorde wat jou goed opsom:
Goedhartig, Liefdevol, Sagmoedig
