Marghalet Van der Linde
Dorp/Stad waar jy woon:
Welkom
Beroep:
Kombucha-Kultiveerder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nou al so baie ingeskryf dis 'n tradisie!
Ek skryf in vir hierdie kompetisie as 'n geskenk aan myself. Ek wil vir myself wys dat my waarde nie bepaal word deur hoe ek in 'n vorm pas nie, maar deur die lig en energie wat ek met my saambring.
Dit is my reis, my selfvertroue, en my geleentheid om my eie unieke skoonheid heelhartig te erken.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Ja-nee
3 woorde wat jou goed opsom:
kreatief, avontuurlustig, pret
