Marelize Engelbrecht

Dorp/Stad waar jy woon:

Centruion

Beroep:

Veearts

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek glo elke vrou het ’n unieke storie en krag wat verdien om gesien te word. Vir my gaan dit nie net oor uiterlike skoonheid nie, maar oor egtheid, deursettingsvermoë en om ander te inspireer. Ek wil wys dat ware skoonheid van binne af kom. Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hoop

3 woorde wat jou goed opsom:

Eg, Vasberade, Deernisvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media