Madison Wilken

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek het besluit 2025 is die jaar om nuwe avonture aan te pak, hoër te bereik, en meer dapper te wees as wat ek ooit gedink het ek kan wees. Dit is my hartsbegeerte om ander te inspireer, motiveer en aan te moedig om hul drome na te jaag – "hier gat ons!"

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Rondomtalie

3 woorde wat jou goed opsom:

Opreg, Selfversekerd, Humoristies

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media