Madelize Westley
Dorp/Stad waar jy woon:
Roodepoort
Beroep:
Finansiële bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag op die voorblad wees omdat ek ambisie, deursettingsvermoë en groei verteenwoordig. My reis wys deur harde werk en selfvertroue is alles moontlik. Mens moet jou drome najaag met oortuiging!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Nostalgies
3 woorde wat jou goed opsom:
Ambisieus, Selfversekerd, Standvastig
