Madeleine Swart
Dorp/Stad waar jy woon:
Harrismith
Beroep:
Huisvrou
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is n vrou, n ma en n trotse ouma van 6. Ek glo dat ware skoonheid in lewenservaring, selfvertroue en liefde lê en dat dit geen ouderdom het nie. Ek wil inskryf om te wys dat n vrou nooit ophou blom nie, ons word net meer uniek, en meer onsself met elke jaar wat verbygaan. Ek glo dat elke vrou verdien om weer te droom en iets nuuts te probeer.
Nee ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kosbaar
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Perfeksionis, Stylvol
