Madeleine Haasbroek

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Digitale bemarker

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig, omdat Sarie nog altyd vir my ’n simbool van styl, krag en eg Suid-Afrikaanse vrouwees was. Die tydskrif se stories het my deur die jare geïnspireer, en vandag is dit my beurt om iets nuuts aan te durf – nie net vir myself nie, maar vir elke vrou wat soms vergeet hoe waardevol sy is. Ek glo met my hele hart dat ware skoonheid van binne na buite straal, en dat selfversorging begin by selfaanvaarding. Ek wil ander vroue inspireer om te glo dat hulle genoeg is, net soos hulle is – uniek, sterk en vol betekenis.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

snoesig

3 woorde wat jou goed opsom:

Vreugdevol, Liefdevol, Geduldig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media