Madelein Slabbert

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Besigheidseienaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het al reeds twee keer die finale 35 gehaal en het besluit om die Sarie Voorblad my doelwit te maak. Aanhouer wen en "opgee" was nog nooit deel van my woordeskat nie. Ek doen hierdie vir myself om te wys dat ek kan maar ook om alle vroue wat twyfel te inspireer en aan te moedig om voluit te leef, om vir hulle te wys dat ouderdom net 'n nommer is en dat jou drome waar kan word ongeag jou ouderdom. Ek is genoeg en 2026 is verseker my jaar! Sarie-span ek ontmoet jul graag.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Toevlug

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Gedrewe, Goedhartig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media