Madelein Slabbert

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Sakevrou

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het in Maart vanjaar 50 geword. Ek het nog altyd geglo dat ouderdom net 'n nommer is. Vir my gaan dit oor hoe jonk jou gees is. Ek is trots op wie ek is en is dankbaar vir my eie unieke lewenspad. Ek het verlede jaar Sarie Voorbladgesig se Top-35 gehaal, en gedink hoekom nie weer inskryf nie? Ek wil met hierdie inskrywing vir elke liewe vrou wys dat mens nooit te oud is om kanse te waag nie en dat jy jou drome kan uitleef en bewaarheid ongeag jou ouderdom.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Gelykmaker

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedrewe, Gelowig, Goedhartig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media