LUSCHé SWART
Dorp/Stad waar jy woon:
STRAND
Beroep:
Voedselwetenskaplike
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dis die eerste keer dat ek deelneem. Ek dink Sarie is die ideale vriendin om enige meisie of vrou se verskuilde talente te ontdek!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Katspoegie
3 woorde wat jou goed opsom:
Regverdig, Mede-menslik, Vrolik
