LOUZANNE SWART
Dorp/Stad waar jy woon:
Somerset-Wes
Beroep:
Megatroniese Ingenieur/ Data Wetenskaplike
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit is my eerste poging. Ek hou van uitdagings!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Pietersielie
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Nuuskierig, Betroubaar
