Lorinda van Vuuren

Dorp/Stad waar jy woon:

Jeffreysbaai

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ja ,ek het 2016 ingeskryf.
Ek wil graag inskryf vir SARIE Voorbladgesig omdat ek hierdie jaar kies om uit my gemaksone te stap en in myself te glo. Dit' gaan vir my oor meer as net skoonheid, dit gaan oor selfvertroue, groei en om ander vroue aan te moedig en inspireer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hoop

3 woorde wat jou goed opsom:

Doelgerig, Passievol, Nederig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media