Loraine van Rooyen
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Nee ek het nog nie. Dit is iets opwindind om te doen en ñ voorreg en ek glo ek sal groei as mens
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Gits
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Doelgerig, Verantwoordelik
