Lizelle Odendaal

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Bcom Rek Honneurs Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf graag in vir SARIE Voorbladgesig omdat dit 'n geleentheid is om meer as net skoonheid te verteenwoordig – dit gaan vir my oor selfvertroue , groei en opregtheid. Ek sien dit as 'n platform om ander te inspireer om hulself te aanvaar , terwyl ek myself ook uitdaag om buite my gemaksone te tree en te groei.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Opreg, Passievol, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media