Lize Bester
Dit is my eerste keer wat ek inskryf vir Sarie Nuwe gesig. My ma het my aangemoedig om in te skryf, maar agv my gehoorgestremdheid waarmee ek gebore is, wil ek wys dat dit ok is om anders te wees en dat jy steeds genoeg is, en haal graag die volgende vers aan: Psalm 139:14. "Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed!"
