Liza Ender

Dorp/Stad waar jy woon:

Durban

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie. Die afgelope ses jaar was vir ons as gesin baie moeilik en vol hartseer, en ek het hierdie jaar toe net besluit dat 'n mens moet leef en geleenthede vat en gebruik. Wie weet wat kan gebeur as ons net die moed het? My ma het vir al die jare van dat ek klein was vir Sarie se tydskrifte gelees and geniet, en ek hoop dat ek haar so lekker sal veras as sy haar tydskrif oopmaak en haar dogter daar sien! Ek het ook drie dogters en ek wil hulle bemoedig om dapper te wees, geleenthede aan te gryp en te sien wat die Here sal doen.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Pantoffels!

3 woorde wat jou goed opsom:

Vreugdevol, Vriendelik, Vrou

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media