Linmaré Janse van Rensburg

Dorp/Stad waar jy woon:

Upington

Beroep:

Aanlyn Engelse juffrou

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is al vir n paar jaar elke keer gesê deur famielie lede dat ek moet inskryf vir Sarie Voorblad, en het toe hierdie jaar besluit om dit te doen. Ek het nog glad nie van tevore in geskryf nie. Sarie Voorblad lyk altyd na groot pret en ek dink dit kan n wonderlike ondervinding wees om net deel te neem. En wie weet, dalk kan ek ander jong dames inspireer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Droom

3 woorde wat jou goed opsom:

Snaaks, Hardkoppig, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media