Linka Visser

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek, Linka Visser, is 16 jaar oud en skryf in vir Sarie Voorblad Gesig omdat ek glo dat elke jong meisie ’n stem het wat gehoor verdien. Ek wil graag leer, groei en waardevolle ervaring opdoen deur deel te wees van iets besonders. Vir my gaan dit nie net oor uiterlike skoonheid nie, maar oor die moed om jouself te wees en ander daarmee te inspireer. Ek wil wys dat ’n jong meisie met ’n oop hart, ’n passie vir mense, en ’n liefde vir stories ook ’n verskil kan maak. As ek deur my deelname net een ander tiener kan aanmoedig om trots op haarself te wees, dan is my doel bereik.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sielsgenot

3 woorde wat jou goed opsom:

Respekvol, Verantwoordelik, Aangenaam

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media