Linell Ernst

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Nee ek het nog nie voorheen ingeskryf nie. Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat ek myself wil uitdaag om iets nuuts te probeer. Ek wil dit nie net vir myself doen nie maar ook om vir ander te wys wat moontlik is. Ek wil graag vir ander meisies 'n inspirasie wees en dat jy nie perfek hoef te wees om iets nuuts te probeer nie. Ek help vreeslik graag ander mense en deur hierdie platform kan ek dalk nog meer harte bereik. Sarie Nuwe Gesig is vir my 'n geleentheid om te groei, te leer en 'n verskil te maak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Dimpels

3 woorde wat jou goed opsom:

Borrelend, Spontaan, Sagmoedig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media