Line Ferreira

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Makelaars Konsultant en Content Creator

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wou al vir jare inskryf maar het nooit genoeg self vertroue gehad of gedog ek staan n kans nie. Die afgelope jaar het ek baie aan myself gewerk en my selfvertroue opgebou tot by 'n plek waar ek dit nog altyd wou he. Ek doen hierdie om vrouens te inspireer om aan hulself te werk en hulself uit te daag om iets te doen wat hulle buite hulle gemaksone sit.

Ek sal geeerd voel om in dieselfde katogorie geplaas te word as al die Sarie voorbladgesig vrouens. Hulle is so inspirerend en verbeeld die mooiste beeld van 'n vrou uit.

Beide my ma en ouma, wat Sarie al vir jare lees, het my gevra ook baie mooi gevra om in te skryf, so ek doen hierdie ook vir hulle.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hoe kan mens nie "lekker" kies nie? Geen taal het sulke lekker beskrywende woord nie.

3 woorde wat jou goed opsom:

Enthusiasties, Lojaal, Hardwerkend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media