Lindi Janse van Rensburg
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Direkteur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag hierdie vir myself doen en aan my dogtertjie wys dat om vrou te wees iets uniek aan die wêreld kan teruggee. Ek glo nog altyd daaraan om iets aan te pak waar jy verskil kan maak, maar ook as vrou kan groei en jou eie vlerke kan sprei.
Soms kyk ons vas teen onbenullighede, maar konneksies is wat ons lewe en bestaan mening gee.
Daar is soveel meer fasette rondom vrouwees, as dit wat mens met die oog kan waarneem.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Integriteit, Dienaar, Dryfkrag