Linda Labuschagne
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Beroep:
Administratiewe dame
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My 60ste verjaarsdag het ongelukkig verbygegaan in 2020 as gevolg van Covid. Ek word binnekort 65 en wil dit vier met 'n hoogtepunt!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Asemrowend
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Mededeelsaam, Vergewensgesind