Lilian Strauss

Dorp/Stad waar jy woon:

Delmas

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek was nog altyd skaam maar ek is in alles staat deur die Here wat my krag gee en… hoekom nie?

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skynheilig

3 woorde wat jou goed opsom:

Snaaks, Kreatief, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media