Lilian Jacobs
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Student (Optometrie/Oogkunde)
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek sien altyd die Sarie-tydskrifte op uitstappies en vakansies saam my ouma en oupa en ek wil hulle so graag trots maak deur om 'n kans te staan om op dit te verskyn. Ek is ook baie nuuskierig om uit te vind hoe die ondervinding van so 'n geleentheid kan wees en wil als aanpak terwyl ek kan. Die eerste keer waar ek van Sarievoorbladgesig uitgevind het, was in 'n Sarie wat my ouma destyds gekry het en toe het ek ingeskryf in 2021. Daardie keer was ek nie 'n finalis nie, maar ek sal graag weer wil probeer!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Jinne
3 woorde wat jou goed opsom:
gedrewe, pligsgetroud, saggeaard