Lika Guy

Ek hou daarvan om vir myself nuwe uitdagings te stel. Ek dink dat ek die geleentheid wil aangryp. Sarie is al vir jare deel van ons huishouding en dalk laat Sarie toe dat ek, Lika hierdie jaar op haar voorblad verskyn.

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media