Lien Brits
Dorp/Stad waar jy woon:
Tweeling
Beroep:
Tuisbly Mamma
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om vrou wees te vier! Die wereld kan ons so maklik laat voel ons is nie mooi of goed genoeg nie . N sarie vrou se ware skoonheid le in haar omgee hart vir mense . Haar bereidwilligheid om ander te wil help . Om die beste weergawe van haarself te wees . Uniek en anders as die res!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Nostalgies!
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Spontaan, Hulpvaardig