Liemoni Joubert
Dorp/Stad waar jy woon:
Burgersfort, Limpopo
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
My motto vir my laaste skooljaar is ‘Leef voluit!’. Ek het besluit in 2025 doen ek alles met oorgawe, entoesiasme en aansteeklike optimisme! SARIE Nuwe Gesig is lank reeds op my wenslysie en daarom skryf ek in met groot opgewondenheid oor wat in die toekoms vir my voorlê.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Tierlantyntjies
3 woorde wat jou goed opsom:
Nugterdenkende Dromer, LewensLUStig, Plattelands-sjiek