Liandri Fouche

Dorp/Stad waar jy woon:

Randburg, Johannesburg

Beroep:

Besigheidseienaar / Bemarking, Tekstiel & Grafiese Ontwerp

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Op 12 Junie 2025 kom 'n ClearCorrect-tandereis van 64 weke tot 'n einde! My tande was 'n ekstreme geval, en my tandarts het nie self geglo dat ons my resultate sal bereik nie!

Ten afskop van die behandeling het ek skertsend (tog ernstig☺) vir my familie en vriende gesê: "Wanneer ek my mooi nuwe tande het, wen ek Sarie se Voorbladgesig!" En hierdie jaar is die eerste geleentheid na my reis.
Dit sal so 'n groot eer wees.

Ek was nog nooit so opgewonde en dankbaar oor enigiets nie!
Hierdie reis het ook intense pyn ingehou voor die behandeling, a.g.v. tand-senuprobleme en neuralgie.

Ek het al voorheen ingeskryf vir Sarie Voorbladgesig, in 2011 en 2012, en nog nooit weer nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties!

3 woorde wat jou goed opsom:

‘n Visioenêr (Visionary), Teen die grein, Kleurvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media