Liandri Becker

Dorp/Stad waar jy woon:

Stilbaai

Beroep:

Eiendomsagent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie se Voorbladgesig-kompetisie omdat ek glo elke vrou dra ’n unieke storie en skoonheid wat gedeel moet word. Ek wil graag ander inspireer om hulself lief te hê net soos hulle is, en wys dat selfvertroue, grasie en egtheid die mooiste eienskappe is. Om op Sarie se voorblad te verskyn sal vir my ’n droom wees wat waar word – nie net vir myself nie, maar vir elke vrou en Mamma wat al getwyfel het of sy goed genoeg is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Eerlik, Reguit, Eg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media