Leshané Chatwind

Dorp/Stad waar jy woon:

Potchefstroom

Beroep:

Farmasie Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek glo elke vrou het 'n unieke storie en skoonheid wat sinvol is, van binne en buite. Ek wil wys dat egtheid, passie en innerlike krag mooier is as enige filter. Dis vir my ’n kans om myself te vier, soos ek is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

“Onwrikbaar” , want dit herinner my daaraan om sterk te bly, ongeag wat ek deurgaan.

3 woorde wat jou goed opsom:

Toegewyd, Opreg, Dromer

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media