Leonie van der Merwe
Dorp/Stad waar jy woon:
Potchefstroom
Beroep:
Onderwys student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit is vir my 'n geleentheid vir groei. Ek is nie iemand wat sommer uit vrye wil vir so iets sal inskryf nie, dit sit my bietjie buite my gemaksone. Ek het egter toe ek die jaar die inskrywing op Sosiale media sien gevoel dat ek die kans moet vat, ek leer ken miskien ook iets nuut van myself.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Uniek
3 woorde wat jou goed opsom:
Georganiseerd, Geduldig, Entosiasties