Lente Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in omdat ek gereed is om myself met selfvertroue aan suid- afrika te wys. Ek is nie hier om in n "boks" te pas of iemand anders se idee van "perfek" te wees nie. Eks hier om vars energie en my eie styl te bring na die tafel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kietsiekat

3 woorde wat jou goed opsom:

Nederig, Sosiale vlinder, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media